Verskil tussen weergawes van "Redelinghuys"

633 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Redelinghuys''' is 'n klein dorpie in die [[Bergrivier-munisipaliteit]], noord van [[Aurora, Wes-Kaap|Aurora]]. Die dorp het uit die gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] se stigting hier in [[1906]] voortgespruit. Weens die onbeheerbare grootte van die NG gemeente Piketberg het twee dogtergemeentes twee dae agtereenvolgens afgestig: [[Aurora, Wes-Kaap|Aurora]] op [[25 April]] 1906 en Redelinghuys op [[26 April]] 1906. Redelinghuys het 'n voormalige Model C-laerskool en 'n primêre skool, wat albei die dorp se naam dra. Die laerskool het in [[2008]] net 99 leerders gehad, waarvan 7 in graad een en 23 in graad sewe, die hoogste graad. In die primêre skool was in daardie jaar 151 leerders, waarvan 33 in graad een en 10 in graad sewe.
'''Redelinghuys''' is 'n klein dorpie in die [[Bergrivier-munisipaliteit]], noord van [[Aurora, Wes-Kaap|Aurora]].
 
[[Kategorie:Dorpe in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Wes-Kaap]]
{{saadjie}}
84 871

wysigings