Pous Sergius IV: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  13 jaar gelede
k
→‎Biografie: skuif verwysing reg
k (→‎Biografie: verwyder sirkelskakel)
k (→‎Biografie: skuif verwysing reg)
 
==Biografie==
'''Pous Sergius IV'''<ref>"Sergius IV." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 10 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9066840></ref> is gebore as '''Pietro Martino da Albano''' met die bynaam '''Pietro Buccaporci''' (Petrus Varkbek)<ref>Mann, Horace. "Pope Sergius IV." The Catholic Encyclopedia. Vol. 13. New York: Robert Appleton Company, 1912. 10 Junie. 2008 <http://www.newadvent.org/cathen/13729b.htm>.</ref> ongeveer in [[970]] in [[Rome]], [[Italië]] die seun van Petrus die skoenmaker en sy vrou Stephania. In [[1004]] word hy aangestel as biskop van Albino. Op [[31 Julie]] [[1009]] volg hy [[Pous Johannes XVIII]] op en regeer tot sy dood op [[12 Mei]] [[1012]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Benedictus VIII]]<ref>"Sergius IV." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 10 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9066840></ref>.
Die naam ‘Sergius’ beteken 'dienaar'.
 
10 744

wysigings