Verskil tussen weergawes van "Saldanhabaai"

84 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Weens die droë hinterland het Saldanhabaai oor 'n lang tydperk geen rol gespeel nie vir Suid-Afrika se seevaart en ekonomie. Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die baai egter weens sy strategiese ligging 'n belangrike ankerpunt vir skeepskonvooie.
[[Beeld:Saldanha.jpg|thumb|left|240px|Hoedjeskop op Saldanha van Kusweg af gesien.]]
 
Die huidige hawegeriewe, wat danksy 'n uitgestrekte stapelgebied groot hoeveelhede erts kan berg en verskeep, is deur die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie ([[Yskor]]) ontwikkel vir die uitvoer van ystererts uit [[Sishen]] in die [[Noord-Kaap]]. Saldanha Staal (nou deel van die Mittal-groep), 'n staalfabriek, is as deel van die projek opgerig. In [[1977]] oorneem die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste die Sishen-Saldanhatrajek. Die hawehoof van sowat 1,8 kilometer verbind sedert [[1976]] die vasteland met Marcuseiland.
 
84 347

wysigings