Verskil tussen weergawes van "Saldanhabaai"

1 greep verwyder ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Saldanha.jpg|thumb|left|240px|Hoedjeskop op Saldanha van Kusweg af gesien.]]
[[Beeld:Saldanha Bay WW.jpg|thumb|right|250px|'n Satellietfoto van Saldanhabaai]] [[Beeld:Saldanha_strand.jpg|thumb|Hoedjieskop in die middel van Saldanha vanaf die strand gesien]] '''Saldanhabaai''' is 'n see-inham en hawe aan die suidweskus van die provinsie [[Wes-Kaap]], ([[Suid-Afrika]]), 90 seemyl (140 kilometer) noord van [[Kaapstad]]. Saldanhabaai vorm die grootste natuurlike hawe in die land en aan die weskus van Afrika.
 
 
Weens die droë hinterland het Saldanhabaai oor 'n lang tydperk geen rol gespeel nie vir Suid-Afrika se seevaart en ekonomie. Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die baai egter weens sy strategiese ligging 'n belangrike ankerpunt vir skeepskonvooie.
 
[[Beeld:Saldanha.jpg|thumb|left|240px|Hoedjeskop op Saldanha van Kusweg af gesien.]]
 
Die huidige hawegeriewe, wat danksy 'n uitgestrekte stapelgebied groot hoeveelhede erts kan berg en verskeep, is deur die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie ([[Yskor]]) ontwikkel vir die uitvoer van ystererts uit [[Sishen]] in die [[Noord-Kaap]]. Saldanha Staal (nou deel van die Mittal-groep), 'n staalfabriek, is as deel van die projek opgerig. In [[1977]] oorneem die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste die Sishen-Saldanhatrajek. Die hawehoof van sowat 1,8 kilometer verbind sedert [[1976]] die vasteland met Marcuseiland.
84 346

wysigings