Verskil tussen weergawes van "Volksblad"

33 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Volksblad''' is 'n [[Afrikaans]]e, [[Suid-Afrika]]anse [[koerant]] wat in die [[Vrystaat]] en [[Noord-Kaap]] versprei word. Dit is die oudste Afrikaanstalige dagblad in die land. Sy hoofkantoor is in [[Bloemfontein]] geleë en die uitgewer is [[Naspers]].
 
Hoewel die koerant, vergeleke met [[Die Burger]] en [[Beeld]] 'n beskeie, permanent groeiende oplaesirkulasie van byna 30  000 eksemplare het, is die lesersbereikmarkpenetrasie onder Afrikaanssprekendes in die dunbevolkte provinsies Noord-Kaap en Vrystaat baie groot.
 
==Geskiedenis==
84 357

wysigings