Difference between revisions of "Saldanhabaai"

 
==Woonbuurte==
Omdat Saldanha 'n plattelandse dorp van gemiddelde grootte is, is hierdaar nie werklik sprake van voorstede nie. Nietemin is daar duidelik afgemerkte woonbuurte wat die inwoners self ken en wat hulle gebruik om na verskillende dele van die dorp te verwys.
Oorwegend blanke woonbuurte:
*Parkersdorp
84,348

edits