Druïdisme: Verskil tussen weergawes

3 grepe verwyder ,  13 jaar gelede
k
Kosmetiese veranderinge
k (robot Bygevoeg: ga:Draoithe)
k (Kosmetiese veranderinge)
[[Beeld:Druids, in the early morning glow of the sun.jpg|thumb|right|300px|'n Groep moderne Druïde word deur die eerste sonstrale van die dag getref]] [[Beeld:Druidist procession.PNG|thumb|right|300px|'n Optog van moderne Druïde]] '''Druïdisme''' is 'n stelsel van [[godsdiens]], [[filosofie]] en [[onderrig]] van die Druïde wat die bewaarders was van die voor- of vroeg-[[Kelt]]iese gelowe. Hulle was die krag wat eenheid gesmeë het tussen die verskillende Keltiese groeperinge. Hierdie kaste oud-priesters of towenaars word soms met [[paganisme]] gekoppel en is 'n [[mistiek]]e orde wat georganiseer was in terme van drie groeperings: [[Barde]] (Digtersangers), [[Ovate]] en [[Druïde]].
* '''Barde''', die eerste orde, het deur opleiding gespesialiseer in vakgebiede soos [[musiekale kunste]], instrumente, [[digkuns]] of [[geskiedenis]]. Die Barde was veral verantwoordelik vir die oordrag van kulturele kennis aan die breë bevolking.
* '''Ovate''', die middel orde, is gekend as studente met 'n algemene kundigheid, in vele onderwerpe soos [[medisyne]], [[regte]], [[digkuns]], [[musiek]] en [[sterrekunde]]. Ovates het die gemeenskap prakties gedien met hul kennis en insig.
* reg te spreek
 
Baie min is bekend oor druïdisme aangesien Druïds geglo het om hul tradisies mondelings oor te dra en hul leerstelling was dat niks op skrif gestel mag word nie. Onderrig het veral geskied deur middel van verse wat aangeleer is. Die beste bron van Druïdisme is die geskrifte van die [[Romeine]].Die eerste volwaardige verwysing na Druïdisme kan gevind word in [[Caesar]] se [[De Bello Gallico]] (letterlik vertaal "Oor die Galliese Oorloë) waarin die rol van Druïds uiteengesit word as gemeenskap leiers met kundig was in gemeenskapswetgewing. Die [[Romein]]se skrywer [[Diogenes]] het die Druïdisme as die wysgeleerdes van hul tyd beskryf. 'n ander Romeinse skrywer, [[Plinius]] die oue, is die term Druïde afgelei van die Griekse term 'Drus' wat 'eik' beteken soos die van 'n eikeboom. Die eikeboom is deur Druïdisme hoog geag. 'Duir' is die keltiese naam vir eikeboom en 'wid' beteken om besonderse insig te hê. 'Duir-wid' het dus gedui op iemand met die lewenslange kennis van 'n langlewende eikeboom. Druïde het hul geestelike seremonies nomaalweg, naby 'n fontein binne eikewoude uitgevoer, waar hulle nader aan die mag van die natuur gevoel het.
 
Vroulike Druïde was veral hoog geag in die begin van Druïdisme.
In die laat [[18de eeu]] was daar 'n [[herlewing]] van Druïdisme, beskou as [[Neo-druïdisme]]. Geinspireer deur [[John Aubrey]], [[John Toland]] and [[William Stukely]], is in [[1781]], met geheime ritueel, 'n nuwe internasionale orde van Druïdisme gestig ter bevordering van menseliefde, en weldadigheid. [[Edward Williams]] of te wel [[Iolo Morganwg]] volgens sy Bardnaam, was baie bedrywig in die 18de eeu om Druïdisme te laat herleef.
 
[[Kategorie:druïdismeDruïdisme]]
[[Kategorie:Kelte]]
 
13 247

wysigings