Heinrich Göring: Verskil tussen weergawes

k
Kosmetiese veranderinge
k (Kosmetiese veranderinge)
In Augustus [[1890]] verlaat hy Suidwes-Afrika en word konsul in [[Haïti]]. Sy seun, veldmaarskalk Hermann Göring, is in [[1893]] gebore terwyl sy vader met tuisverlof was en het wêreldwye berugtheid verwerf as stigter van die [[Gestapo]] voor die [[Tweede Wêreldoorlog]] en die uitvinder van die [[konsentrasiekampe]] waarin miljoen [[Jode]], [[gay]]s, Sinti en Roma en ander ongewenste mense uitgewis is.
 
== Bronne ==
* Rosenthal, Eric; "Encyclopaedia of Southern Africa''; Juta and Company Limited, Cape Town & Johannesburg, 1980.
*Crystal, David (ed.); ''The Cambridge Encyclopedia''; Cambridge University Press; Cambridge; 1994.
 
{{DEFAULTSORT:Goring, Heinrich}}
 
[[Kategorie:Duitse politici]]
[[Kategorie:diplomateDiplomate]]
[[Kategorie:Namibië]]
 
13 247

wysigings