Verskil tussen weergawes van "Vlerkprofiel"

575 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
Rol weergawe 376587 deur 207.74.115.22 (bespreek) terug. - vandalism
k (Rol weergawe 376587 deur 207.74.115.22 (bespreek) terug. - vandalism)
'n Vlerkprofiel is die vorm van 'n [[vlerk (lugvaart)]] of die lem van 'n [[skroef (stuwer)|skroef]] (soos die van 'n skip of vliegtuig) in deursnit beskou. Dit word aangewend om [[stukrag]] of [[drukkrag]] te verleen. Afhangende van die toepassing daarvan het vlerkprofiele vir subsoniese vlug 'n kenmerklike vorm met 'n geronde opstroomkant en skerp afstroomkant wat dikwels ook 'n [[welwing]] (ronding) insluit.
Mr. Lawson: WOODSHOP SUCKS DICK! MR. LAWSON IS GAY AND GIVES BLOWJOBS AT TRUCK STOPS FOR 1$
[[Beeld:Aerofoil.svg|center]]
[[Beeld:Airfoil Evoultion.jpg|left|thumb|180px|Die geleidelike ontwikkeling van vlerkprofiele, [[1908]] - [[1944]], [[NASA]]]]
[[Beeld:Stu_sleur_grafiek.png|right|thumb|250px|Stu- en sleurkragkurwes vir vlerkprofiele]]
 
Buiten die vlerke van 'n vliegtuig, het die horisontale en vertikale stabiliseerders van 'n vliegtuig ook 'n vlerkprofiel. Vlerkprofiele word ook in [[skroef (stuwer)|motorboot- en vliegtuigskroewe]], [[Waaier (apparaat)|Waaierlemme]], [[kompressor]]s en [[turbine]]s aangetref. [[Seil (skeepsvaart)|Seile]] vorm ook 'n vlerkprofiel en die onderwater vinne van seilbote werk op dieselfde beginsel as vlerkprofiele. Selfs in die natuur word vlerkprofiele aangetref by voëls se vlerke (waar die inspirasie waarskynlik vandaan gekom het).
 
14 589

wysigings