Verskil tussen weergawes van "Botshabelo"

1 greep bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ kategorie)
k
'''Botshabelo''' is 'n nedersetting wat in 1978 deur die [[Apartheidsregering]] geskep is. Dit is sowat 55 km oos van [[Bloemfontein]] geleë en het 'n hoofsaaklik [[Sotho]]sprekende bevolking (in teenstelling met die nabygelëe [[Thaba Nchu]] wat hoofsaaklik [[Tswana]]-inwoners het). Botshabelo het 'n bevolking van ongeveer 500 000, en is deel van die [[Mangaung]] munisipale gebied.
 
[[Kategorie:Vrystaat]]
364

wysigings