Verskil tussen weergawes van "Albigensiese Kruistog"

Vertaal laaste paragraaf van inleiding
(Begin Franse teks vertaal)
(Vertaal laaste paragraaf van inleiding)
Die '''Albigensiese Kruistog''' ([[Frans]]: ''croisade des Albigeois'' of ''croisade contre les Albigeois'') ([[1208]]-[[1249]]) was 'n [[kruistog]] wat deur die [[Katolieke Kerk]] teen [[kettery]], hoofsaaklik die [[katharisme]] en tot 'n mindere mate die [[Église vaudoise|valdéisme]], uitgevaardig is. Van die [[12de eeu]] praat tekste uit die tydperk van die Albigensiese kettery sonder dat die gebied meer kathaars was as naburige streke.
 
Katharisme was veral in [[Languedoc]], wat deur twee families oorheers is, die [[Huis van Toulouse]] en die [[Huis Trencavel]], gevestig. Nadat hulle nie daarin kon slaag om 'n gemeenskalike front te vorm nie het die graaf [[Raymond VI van Toulouse]] besluit om oor te loop, terwyl Raimond-Roger Trencavel hom voorberei het vir verdediging teen die kruistog. nadatNadat [[Béziers]] en [[Carcassonne]] ingeneem is en die burggraaf Trencavel gevangene geneem is, het die kruisvaarders een van hulle eie, [[Simon IV van Montfort|Simon van Montfort]] gekies om die stryd voort te sit (1209). Die kruistog het spoedig ontwikkel in 'n veroweringsoorlog, eerstens deur die Graaf Simon van Montfort, daarna na die dood van laasgenoemde (1218) en die mislukking van sy seun [[Amaury VI van Montfort|Amaury]], tot die voordeel van die Franse Kroon. Dit het nie 'n eind egebring aan die vervolging van Khatare nie, eers onder aanvoering van plaaslike biskoppe en later onder die [[Inkwisisie]] (vanaf 1233).
 
Finalement,Uiteindelik lesis vicomtésdie deburgraafskappe van Carcassonne, d'[[Albi]] et deen Béziers sontonder réunisdie aukoninklike domainedomien royalverenig enin 1226 ; ledie comtéGraafskap devan Toulouse passehet oorgegaan àna [[Alphonse devan Poitiers]], un'n frèrebroer devan [[LouisLodewyk IX devan FranceFrankryk|saintLodewyk Louisdie Heilige]] enin 1249 eten estis annexé enin 1271 geannekseer. LeDie Languedoc, quiwat sehom trouvaitaan audie débutbegin duvan {{XIIIedie siècle}}[[13de danseeu]] lanog sphèreonder d'influencedie duinvloedsfeer van die [[RoyaumeKoninkryk van d'Aragon]] estbevind entièrementhet, passéhet àteen ladie fineinde devan cedie siècleeeu sousonder celledie duKoning [[Listevan desFrankryk rois de France|roi de France]]geval. ÀIn cettedie époque,tydperk leis catharismedie estkatarisme éradiquéuitgeroei enin Languedoc, eten seulementhet quelquesdaar catharesslegs ont'n pupaar sekatare réfugier enin [[LombardieLombardye]] geskuil.
21 705

wysigings