Verskil tussen weergawes van "Albigensiese Kruistog"

Merk as saadjie
(Vertaal laaste paragraaf van inleiding)
(Merk as saadjie)
 
Uiteindelik is die burgraafskappe van Carcassonne, [[Albi]] en Béziers onder die koninklike domien verenig in 1226; die Graafskap van Toulouse het oorgegaan na [[Alphonse van Poitiers]], 'n broer van [[Lodewyk IX van Frankryk|Lodewyk die Heilige]] in 1249 en is in 1271 geannekseer. Die Languedoc, wat hom aan die begin van die [[13de eeu]] nog onder die invloedsfeer van die [[Koninkryk van Aragon]] bevind het, het teen die einde van die eeu onder die Koning van Frankryk geval. In die tydperk is die katarisme uitgeroei in Languedoc en het daar slegs 'n paar katare in [[Lombardye]] geskuil.
 
{{Frankryk-geskiedenis-saadjie}}
21 705

wysigings