Verskil tussen weergawes van "Patriarg Filaret van Moskou"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|right|Patriarg Filaret, ’n 19de-eeuse skildery. '''Fjodor Nikititsj Romanof''' (Russies: Фёдор Никитич Романов) (1553 - [[1 Okto...)
 
k
[[Image:philaret.jpg|thumb|right|Patriarg Filaret, ’n 19de-eeuse skildery.]]
 
'''Fjodor Nikititsj Romanof''' ([[Russies]]: Фёдор Никитич Романов) ([[1553]] - [[1 Oktober]] [[1633]]) was ’n [[Rusland|Russiese]] [[bojaar]] wat tydelik in onguns verval het en toe [[patriarg van Moskou]] geword het as '''Filaret''' ([[Russies]]: Филарет). Hy was die de facto-heerser tydens die bewind van sy seun, [[Michail I van Rusland]].
 
== Opgang ==
* Lev († [[1 Oktober]] [[1597]])
* Tatiana († [[14 November]] [[1611]]), getroud met prins Iwan Michailowitsj Katiref-Rostofski († [[1640]])
* [[Michail I van Rusland|Michail]]
* Iwan († [[17 Junie]] [[1599]])