Verskil tussen weergawes van "Kuruman"

70 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
→‎"Die Oog" van Kuruman: Beeld:The Eye (Kuruman).jpg ingevoeg
k (→‎"Die Oog" van Kuruman: Beeld:The Eye (Kuruman).jpg ingevoeg)
 
=="Die Oog" van Kuruman==
[[Beeld:The Eye (Kuruman).jpg|thumb|right|250px|Die Oog van Kuruman]]
Die "Oog van Kuruman" is 'n natuurwonder en ook die rede vir die dorp se bestaan. Hierdie fontein, wat uit 'n dorre dolomietrots aan die voet van die Kurumanheuwels ontspring, lewer daagliks sowat twintig miljoen liter vars water op en voorsien sodoende in Kuruman se huishoudelike en nywerheidsverbruik.<ref>Maree (1987), bl. 15</ref>