Verskil tussen weergawes van "Santiago Calatrava"

k
Formaat, opskrifte
k (Formaat, opskrifte)
Calatrava se ontwerpstyl gesien wat 'n nuwe sintese tussen die tradisionele afsonderlike dissiplines van struktuur ingenieurswese en argitektuur in lui. In die opsig sit hy die tradisie van die Spaanse [[modernisme|modernistiese]] ingenieurswese wat Félix Candela en [[Antonio Gaudí]] ingesluit het. Sy styl is nietemin baie persoonlik en word afgelei van die talle studies wat hy van die menslike liggaam en die natuurlike wêreld onderneem.
 
===Calatrava as beeldhouer===
 
===Calatrava as beeldhouer===
Calatrava is ook 'n produktiewe beeldhouer en skilder. Hy beweer dat die argitektuur al die kunsvorms kombineer. In [[2005]] het die ''Metropolitan Museum of Art in [[New York Stad]] 'n uitsalling van sy kuns genaamd "Santiago Calatrava: Sculpture Into Architecture" gehou. Uitstallings van sy werk het ook al in [[Duitsland]], [[Engeland]], [[Spanje]], [[Italie]] en op ander plekke plaasgevind.