Verskil tussen weergawes van "Moedertaal"

452 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Meer inligting
(Nuwe blad: 'n '''Moedertaal''' (of T1) is 'n taal wat 'n persoon gedurende sy jeug sonder formele taalonderwys verwerf. Moedertaalsprekers het 'n kenmerkend intuïsie oor wat in hulle taal (al dan n...)
 
(Meer inligting)
'n '''Moedertaal''' (of T1) is 'n taal wat 'n persoon gedurende sy jeug sonder formele taalonderwys verwerf. Moedertaalsprekers het 'n kenmerkend intuïsie oor wat in hulle taal (al dan nie) gesê kan word.
 
Die vermoë om 'n taal sonder formele onderwys te verwerf verminder namate 'n persoon ouer word. In die moderne taalkunde word die begin van [[puberteit]] gesien as die einde van die sogenaamde ''kritiese periode'', waarin moedertaalverwerwing nog moontlik is.
[[21 Februarie]] is die [[Internasionale Moedertaaldag]].
 
Die bestudering van die eienskappe van moedertale (in teenstelling tot tweede tale) vorm die kern van die [[psigolinguistiek]], soos in die [[Noam Chomsky|Chomskiaanse taalkunde]].
 
[[Internasionale Moedertaaldag]] word op [[21 Februarie]] gevier.
 
[[Kategorie:Taal]]