Cornelia: Verskil tussen weergawes

53 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
+{{saadjie}}
k (robot Bygevoeg: ro:Cornelia)
k (+{{saadjie}})
Die dorpie '''Cornelia''' is geleë tussen [[Villiers]] en [[Vrede]], in die [[Vrystaat]], in [[Suid-Afrika]]. Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President [[F.W. Reitz]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang.
 
{{saadjie}}
{{Koördinate|-27.25653710588244|28.846020698547363|name=Cornelia|display=title}}
 
14 589

wysigings