Verskil tussen weergawes van "Anglo-Afrikane"

1 088 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Vervang met sinvolle inligting
({{Skrap|Genoeg inligting?}})
(Vervang met sinvolle inligting)
'''Anglo-Afrikane''' is die deel van die [[Suid-Afrika]]anse bevolking wat afstam van die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] kolonialiste. Hulle woon naas Suid-Afrika ook in lande soos [[Namibië]], [[Zambië]], [[Zimbabwe]] en enkele omliggende lande.
{{Skrap|Genoeg inligting?}}
 
Nadat die Britte in die begin van die negentiende eeu die [[Kaapkolonie]] van die Nederlanders verower het migreer Engelse kolonialiste op groot skaal na Afrika. In die proses kom hulle in konflik met die [[Afrikaners|Boere]] (destyds die benaming vir [[Afrikaners]], die nasate van [[Nederland]]se kolonialiste) en die inheemse Suid-Afrikane (soos die [[Zoeloes]]).
Hulle is die afstammelinge van britse setlaars to suid-afrika. Hulle het 'n groot ekonomies krag.
 
Die Anglo-Afrikane vestig hulself ook in ander Britse kolonies soos [[Botswana]] (destyds [[Betsjoeanaland]]), [[Rhodesië]], [[Basoetoland]] en [[Swaziland]].
 
Suid-Afrikaanse [[Engels]] het 'n groot invloed op die [[Bantoe-tale]], [[Nederlands]] en [[Maleis]] gehad.
 
[[Kategorie:Etniese groepe in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Etniese groepe in Namibië]]
[[Kategorie:Etniese groepe in Zambië]]
[[Kategorie:Etniese groepe in Zimbabwe]]
 
[[en:Anglo-African]]
[[hr:Angloafrikanci]]
[[ja:アングロアフリカン]]
[[nl:Anglo-Afrikanen]]
[[ru:Англо-африканцы]]
[[sh:Angloafrikanci]]