Verskil tussen weergawes van "Leliefontein"

10 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Die Boere-krygers onder Maritz se bevel het die volgende dag, [[28 Januarie]] [[1902]], teruggekeer en in die daaropvolgende geveg was nog ongeveer 28 van die inwoners doodgeskiet. Die name van 36 gesneuweldes verskyn op 'n plaket wat aangebring is in die Metodistekerk op die dorpie. Die kerkgebou is ook as 'n nasionale gedenkwaardigheid verklaar.
 
[[Kategorie:Kategorie:Stede en dorpe in die Noord-Kaap]]
[[Kategorie:Noord-Kaap]]