Verskil tussen weergawes van "Keep It Straight and Simple Party"

geen wysigingsopsomming nie
k (The Keep It Straight And Simple Party. geskuif na Keep It Straight and Simple Party: Sonder "the" en beter hoofletterkeuse (vir die KISS-akroniem))
Die rol van die staat volgens die party behoort beperk te word tot buitelandse verhoudinge, die regstelsel (howe), die weermag en polisie. Alle ander funksies behoort sover moontlik geprivatiseer te word en plaaslike regering en direkte demokrasie deur referendums hoort aangemoedig te word.
 
Ander persone wat 'n rol in die party gespeel het was Trevor Watkins en Charl Heydenrych asook Oliver Oyrer en Lyndall Masterson.
 
Die party het slegs 5 916 stemme op hom kon vestig in die verkiesing. Die party het ook in 2004 aan die Nasionale verkiesing deelgeneem met soortgelyke teleurstellende resultate. Die party het beleidstandpunte wat deur die derde grootste party in die VSA (Libertarian Party) gedeel word en deur sowat 5% van die Amerikaanse bevolking in verkiesing ondersteun word.
 
Die filosofiese grondslag van die party kan gevind word in die werke van Adam Smith, John Locke, Ayn Rand, Murray Rothbard, von Mises, Milton Friedman en ander vryemark-ekonome en [[Libertynisme|libertynse]] (klassieke liberale) skrywers.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van politieke partye in Suid-Afrika]]
Anonieme gebruiker