Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Protestantse Kerk"

k
== Belydenis ==
 
Die AP Kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke wat almal die Drie Formuliere van Enigheid as belydenisskrifte onderskryf volgens die quia-standpunt. Die Drie Formuliere van Enigheid is die [[Nederlandse Geloofsbelydenis]], die [[Heidelbergse Kategismus]] en die [[Dordtse Leerreëls]]. Die AP Kerkverband handhaaf die Calvinistiese lewensbeskouing en aanvaar die gesag van die Bybel oor alle dinge. Die AP Kerkverband is die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Suid-Afrika.
 
Die AP Kerkverband handhaaf verder ook die belydenisse van die vroeg-Christelike kerk naamlik:<br />
3 192

wysigings