Verskil tussen weergawes van "Tora"

89 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
+ beeld
k (+ beeld)
[[Beeld:Köln-Tora-und-Innenansicht-Synagoge-Glockengasse-040.JPG|thumb|right|'n Torah]]
[[Jood|Jode]] glo [[God]] praat met die individu sowel as met die Joodse volk deur die '''Torah''', die Heilige Skrifte van [[Judaïsme]] wat beskou word as God se geopenbaarde wil of instruksies.
In sy breedste betekenis verwys die woord Tora na al die Joodse Wette en leringe, wat die Tanakh (soms die geskrewe Tora genoem) sowel as die Talmoed (mondelingse Tora) insluit. Tora word soms ook gebruik om net na die Tanakh te verwys. In die mees beperkte betekenis van die woord verwys dit net na die eerste vyf boeke (Pentateug) van die Bybel wat op die berg Sinai deur God aan Moses openbaar is.
230

wysigings