Verskil tussen weergawes van "François Bloemhof"

k
verwyder skakel na geskrapte beeld, Beeld:Francois_Bloemhof_2007.jpg
k
k (verwyder skakel na geskrapte beeld, Beeld:Francois_Bloemhof_2007.jpg)
[[Beeld:Francois_Bloemhof_2007.jpg|right|thumb|François Bloemhof]] '''François Bloemhof''' is 'n multi-pryswennende Afrikaanse outeur, kopieskrywer en rolprentresensent.
==Biografie==
François Bloemhof is in die [[1960]]'s in die [[Paarl]] gebore. Hy het in [[1991]] op die [[Suid-Afrika]]anse literêre toneel verskyn as [[De Kat]]-pryswenner met sy debuutroman ''[[Die nag het net een oog]]''. Sy volgende drie boeke was almal op 'n manier spanningsverhale, voor moeilik klassifiseerbare tekste soos ''[[Storieboek]]'', ''[[Hostis]]'' en ''[[Klipgooi]]''.
28 939

wysigings