Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

18 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
'''Warna''' ''([[Bulgaars]]:Варна)'' is die 3de grootste stad in die ooste van [[Bulgarye]] aan die [[Swartsee]]. Die stad is ook die grootste Bulgaarse stad aan die [[Swartsee]], en die 80ste grootste stad in die [[Europese Unie]]. Daar het in 2006 altesaam 357,835 mense gewoon.
 
[[Kategorie:Stede en dorpe in Bulgarye]]
[[Kategorie:Stede op die Swart See]]