Verskil tussen weergawes van "Litaue"

1 greep verwyder ,  14 jaar gelede
k
space, '
k (Robot: converting/fixing HTML)
k (space, ')
kaart_ligging = LocationLithuania.png|
die =|
volle_naam =  |
leuse = |
amptelike_tale =[[Litaus]]|
BBP_percapita =|
}}
 
 
 
 
 
 
 
'''Litaue''' is ‘n land tussen [[Letland]] in die noorde, [[Wit-Rusland]] in die ooste, [[Pole]] en [[Rusland]] in die suide en die [[Oossee]] in die weste. Dit is die grootste en suidelikste van die drie [[Baltiese lande]]. Van die drie is dit die enigste oorwegend rooms-katholieke land. Litaue se geskiedenis loop ook relatief kort saammet die van beide die ander Baltiese lande. Anders as Letland en [[Estland]] was Litaue eens ‘n magtige land, wat selfs tot die [[Swartsee]] gestrek het. Die twintigste eeu verloop grotendeels onder Russiese sowjetbewind, waarvan dit op 11 maart [[1990]] as die eerste Baltiese land ontslae raak. Op 1 Mei [[2004]] het Litaue by die [[Europese Unie]] aangesluit.<br>
50

wysigings