Chanson de geste: Verskil tussen weergawes

24 grepe bygevoeg ,  17 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
No edit summary
Die '''Chansons de geste''' (Ndl. ''ridderromans'') is oorwegend Franstalige heldedigte wat die ''geste'' (heldedaad) van historiese of legendariese ridders behandel. Gewoonlik word die hoofkarakters se dade as voortreflike voorbeelde van ridderlikheid beskryf. Die vroegste bekende Chansons de geste is aan die vooraand van 'n slag aan die leërs voorgedra soos byvoorbeeld die [[Rolandslied]] wat as aanmoediging vir [[Willem die Veroweraar]] en sy soldate dien voordat hulle in die [[slag van Hastings]] veg. Later is die Chansons ook tydens hoofse plegtighede voorgedra.
 
Digters het die vroeë heldedigte mettertyd uitgebrei. Die gewildste onderwerpe is die vroeë Karolingiese geskiedenis, die kruistogte, die Newelingetyd en historiese persoonlikhede. In die 12de en [[13de eeu]] is die meeste bewerkings voltooi.
22 781

wysigings