Verskil tussen weergawes van "Pous Silvester II"

(+ voorbladster)
 
==Pontifikaat==
Die eerste ding wat '''Pous Silvester II''' doen is om die posisie van sy teenstander as aartsbiskop van [[Reims]] te bevestig. Die pous het hard opgetree teen die wydverspreide simonie en konkubinaatpraktyke in die kerk. Hy skryf ook die dogmatiese verhandeling 'De corpore et sanguine Domini' (Die liggaam en bloed van die Here) Op [[27 Maart]] [[1000]] verleen hy die titel van koning aan Sint Stefanus, die heerser van [[Hongarye]]. In [[1001]] is daar 'n volksopstand in Rome en Silvester en Otto moet vlug na Ravenna. Otto het twee keer onsuksesvol probeer om Rome te herower en sterf toe hy die derde keer probeer, in [[1002]]. Die pous keer terug na Rome onder die beheer van die adellikes en sterf kort daarna.
 
==Werk==
5 652

wysigings