Verskil tussen weergawes van "Roald Dahl"

4 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
→‎Biografie: + skakel
k (Wysigings deur 210.87.245.8 teruggerol na laaste weergawe deur VolkovBot)
k (→‎Biografie: + skakel)
 
==Biografie==
Roald Dahl is gebore in [[Llandaff]], [[Cardiff]], [[Wallis]] in 1916. Sy ouers was [[Noorweërs]], Harald en Sofie Magdalene Dahl wat in die vorige eeu se tagtigerjare soontoe emigreer het. Sy vader sterf aan longontsteking toe hy vier jaar oud is.
Omdat hy lank was -- 1,98m as volwassene -- het hy goed presteer in sport op skool. Vakansietye is gewoonlik in Noorweë deurgebring.