Verskil tussen weergawes van "Pous Celestinus V"

k
→‎Biografie: verwyder selfskakel
(Nuwe blad: {{Inligtingskas Pous |Afrikaanse naam=Pous Celestinus V |beeld=200px |wapen=150px |geboortenaam=Pietro del Morrone |termyn_...)
 
k (→‎Biografie: verwyder selfskakel)
 
==Biografie==
'''Pous Celestinus V'''<ref>Celestine V, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as [['''Pietro del Morrone]]''' (ook [['''Pietro Angelerio]]''') in [[1215]] in [[Isernia]], [[Italië]] die seun van Angelo Angelerio en Maria Leone en die elfde van twaalf kinders. Op [[7 Julie]] [[1294]] volg hy [[Pous Nicolaas IV]] op en regeer tot sy aftrede [[13 Desember]] [[1294]]. Hy is die enigste pous wat ooit vrywillig afgetree het. Hy word opgevolg deur [[Pous Bonifatius VIII]].
Die naam ‘Celestinus’ beteken 'hemelse'.
 
==Pontifikaat==
10 600

wysigings