Verskil tussen weergawes van "Digitale kamera"

k
+ skakel
k
k (+ skakel)
'n '''Digitale kamera''' is 'n kamera wat beelde (stilfotos) en/of videos deur middel van 'n elektroniese beeldsensor digitaal afneem en op 'n digitale stoormedium (sy eie digitale geheue of 'n geheuekaart) stoor. Baie digitale fotokameras kan deesdae naas stilfotos ook videos met klank opneem. Die fotomarkte in Westerse lande word intussen deur digitale kameras oorheers, terwyl analoë 35 millimeter-kameras, wat films[[film]]s gebruik, steeds minder belangrik word.<ref>[http://www.washingtonpost.com/wp-dyn/content/article/2006/01/11/AR2006011102323.html ''Nikon Says It's Leaving Film-Camera Business''. In: ''Washington Post'', 23 Februarie 2007]</ref>
 
Digitale kameras word onder meer in toestelle soos PDAs en selfone gebruik, en ook die bekende Hubble-ruimteteleskoop baseer net soos ander sterrekundige toerusting op gespesialiseerde digitale kameras.