Verskil tussen weergawes van "Lillehammer"

12 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: ko:릴레함메르)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Lillehammer''' is 'n dorp en munisipaliteit ([[Noors]]: ''kommune'') in die Gudbrandsvallei en aan die noordoewer van die Mjøsameer in die provinsie ([[fylke]]) [[Oppland]], sowat 180 kilometer noord van die [[Noorweë|Noorse]] hoofstad [[Oslo]].
 
Lillehammer het as die gasheerstad van die XVIIde [[Olimpiese Winterspele]] in 1994 internasionale bekendheid verwerf. Sedertdien is 'n aantal beduidende sportfeeste soos byvoorbeeld die Europese handbalkampioenskap van die jaar 2008 in Lillehammer gehou.
1 549

wysigings