Verskil tussen weergawes van "Albert Schweitzer"

Add image from http://toolserver.org/~emijrp/imagesforbio/
k (Add image from http://toolserver.org/~emijrp/imagesforbio/)
(Add image from http://toolserver.org/~emijrp/imagesforbio/)
[[Lêer:Albert Schweitzer.jpg|thumb|left|Monument van Albert Schweitzer]]
[[Lêer:Bundesarchiv Bild 183-D0116-0041-019, Albert Schweitzer.jpg|thumb|right|Albert Schweitzer]]
'''Albert Schweitzer''', mediese sendeling, skrywer, erkende musikant en [[teoloog]], was een van die grootste filantropiese figure van die twintigste eeu. Hierdie seun van 'n Lutherse predikant het sy ontsaglike talente opgeoffer om hom te wy aan diens aan die armste van mense in die ekwatoriale reënwoude van Gaboen.
1 549

wysigings