Verskil tussen weergawes van "Bakkie (voertuig)"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Nissan_Titan_King_Cab_002.jpg|right|thumb|250px|'n Nissan Bakkie]]
 
'n '''Bakkie''' of(ook ligte afleweringswa of nutsvoertuig) is 'n ligte voertuig met 'n oop bak waarop 'n vrag vervoer kan word en geskei is van die kajuit. Dié soort voertuie staan onder verskeie benamings in ander lande bekend. In [[Australië]] en [[Nieu-Seeland]] staan die voertuie as 'n ''ute'' bekend (afkomstig van die engels vir "Coupe utility") en in Amerika as 'n ''pickup truck''. Die Nissan 1400 is 'n sprekende voorbeeld van die tipe bakkie wat vir jare lank al baie gewild was in Suid-Afrika<ref>http://www.thelast1400.co.za/ - Agtergrond van die Nissan 1400 en gebruikers se verhale</ref><ref>http://www.news24.com/Regional_Papers/Components/Category_Article_Text_Template/0,,303-716-717_2363304~E,00.html - Persberig oor die staking van die Nissan 1400</ref> Verskeie kajuitsoorte word in bakkies aangetref:
 
* Enkelkajuit
* Superkajuit (Ook Super cab, club cab of extended cab). Hierdie soort bakkie is baie gewild in Suid-Afrika omdat dit meer kajuitruimte bied maar ook die voordeel bied dat [[Belasting op toegevoegde waarde|BTW]] teruggeëis kan word anders as in die geval van Dubbelkajuite<ref>http://www.eepublishers.co.za/view.php?sid=13408</ref><ref>http://www.motoring.co.za/index.php?fSectionId=751&fArticleId=228704</ref>.
* Dubbelkajuit
* Bo-askajuit (Chassis cab, Cab forward) - Hierdie bakkies se kajuite word bo die as gemonteer. Hyundai se gelyknamige model is 'n sprekende voorbeeld van die soort kajuit.<ref>http://www.um.co.za/specifications/hyundai_bakkie_2_6d_deck_(2002).aspx - Spesifikasies vir die Hyundai ''Bakkie''</ref>
 
==Verwysings==
8 945

wysigings