Verskil tussen weergawes van "Bakkie (voertuig)"

geen wysigingsopsomming nie
* Enkelkajuit
* Superkajuit (Ook Super cab, club cab of extended cab). Hierdie soort bakkie is baie gewild in Suid-Afrika omdat dit meer kajuitruimte bied maar ook die voordeel bied dat [[Belasting op toegevoegde waarde|BTW]] teruggeëis kan word anders as in die geval van Dubbelkajuite<ref>http://www.eepublishers.co.za/view.php?sid=13408</ref><ref>http://www.motoring.co.za/index.php?fSectionId=751&fArticleId=228704</ref>.
* Dubbelkajuit - Hierdie bakkies se kajuite het tipies sitplek vir sowat 4 tot 5 insittendes.
* Dubbelkajuit
* Bo-askajuit (Chassis cab, Cab forward) - Hierdie bakkies se kajuite word bo die as gemonteer. Hyundai se gelyknamige model is 'n sprekende voorbeeld van die soort kajuit.<ref>http://www.um.co.za/specifications/hyundai_bakkie_2_6d_deck_(2002).aspx - Spesifikasies vir die Hyundai ''Bakkie''</ref>
 
8 945

wysigings