Verskil tussen weergawes van "Apostoliese Geloofsending"

k
Wikified, NPOV.
(AGS)
 
ctb-cache1-vif1.saix.net (besprekings)
k (Wikified, NPOV.)
Die Apostoliese Geloofsending is een van die [[kerk|kerke]] in die [[Pinksterbediening]]. Hulle glo eerstens in die [[Bybel]] en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekeering na [[Christendom]] gedoop word en daarna in [[tale praat|tale kan begin praat]] wanneer die [[Heilige Gees]] in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander [[wonderwerk|wonderwerke]] te ervaar.
Die Apostoliese Geloofsending, is een van die kerke in die Pinksterbediening.
Hulle glo eerstens in die Bybel, en dat alles wat daarin staan waar is.
Hulle glo dat mens eers 'n Christen word, jou dan laat doop, daarna in tale kan begin praat wanneer die Heilige Gees in jou kom leef het.
Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar.
Anonieme gebruiker