Verskil tussen weergawes van "Slapskyf"

585 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
maak skoon
k (skrap -> skoonmaak)
(maak skoon)
[[Lêer:Floppy disk 5.25 inch.JPG|thumb|'n Slapskyf]]
{{skoonmaak}}
'n '''Slapskyf''' is 'n databergingmedium wat bestaan uit 'n dun, slap magnetiese medium wat in 'n vierkantige/reghoekige plastiekomhulsel verpak word. Slapskywe is deur IBM uitgevind en was oorspronklik 8 duim/200mm groot. Later is ook 'n 5¼ duim/133⅓ mm skywe vervaardig en meer onlangs die algemene 3½-duim / 90 mm [[stiffie]]. Slapskywe was sedert die middel van die sewentigerjare tot in die laat negentigs 'n gewilde medium vir databerging. Alhoewel slapskywe steeds 'n beperkte gebruik geniet, is USB-skywe, CD-ROM's en DVD-ROM's tans meer algemeen.
SLAP SKYF  is Afrikaans vir Engels FLOPPY DISC.
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Rekenaar]]
28 939

wysigings