Verskil tussen weergawes van "Hannes Alfvén"

71 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
Versorging
k (robot Bygevoeg: bg:Ханес Алфвен)
(Versorging)
[[Beeld:Hannes-alfven-stamp.jpg|thumb|right|200px|Hannes Alfvén op 'n posseël]]
'''Hannes Olof Gösta Alfvén''' (30 Mei, [[1908]];, [[Norrköping]], [[Swede]] – [[2 April]], [[1995]];, [[Djursholm]], Swede) was 'n sweedseSweedse [[Plasma (fisika)|plasmafisikus]] en Fisikawenner van die [[Nobelprys|nobelpryswenner]] vir fisika vir sy werk rakende [[magnetohidrodinamika]]. Hy is oorspronklik opgelei as 'n swaarstroom [[elektriese ingenieur]], maar het later geskuif na die onderwys en navorsing inop die veldgebied van plasmafisika. Alfvén het vele bydraes tot plasmafisika gelewer, insluitend teorieë wat die gedrag van [[aurora (astronomie)|auroras]] te beskryf, die [[Van Allen -stralingsgordel]]s, die effek van [[geomagnetiese storm|magnetiese storms]] op die [[aarde se magnetiese veld]], die aarde se [[magnetosfeer]] en die dinamika van plasmas in die [[melkweg]].
 
== Biografie ==
In 1937 het Alfvén aangevoer dat, as die heelal deurtrek is met [[plasma (fisika)|plasma]], behoort dit elektriese strome behoort te kan dra wat galaktiese magnetiese velde tot gevolg behoort te hê.<ref>Hannes Alfvén, 1937 "Cosmic Radiation as an Intra-galactic Phenomenon", ''Ark. f. mat., astr. o. fys.'' 25B, no. 29.</ref> Nadat hy die Nobelprys vir fisika gewen het vir sy werk in [[magnetohidrodinamika]] het hy beklemtoon:
 
<blockquote>Ten einde die verskynsels in 'n sekere plasmagebied te verstaan is dit nodig om nie net die magnetiese velde nie, maar ook die elektriese velde en die elektriese strome uit te lê. Die Ruimteruimte is gevul met 'n netwerk strome wat energie en momentum oor groot of baie groot afstande oordra. Die strome word dikwels afgeknyp tot filamentêre of oppervlakstrome. Laasgenoemde sal moontlik aan ruimte, insluitende interster-interstellêre en intergalaktiese ruimte, 'n sellulêre struktuur verleen.<ref>Hannes Alfvén, "[http://adsabs.harvard.edu/cgi-bin/nph-bib_query?bibcode=1990ITPS...18....5A&amp;db_key=AST&amp;data_type=HTML&amp;format=&amp;high=42ca922c9c32555 Cosmology in the Plasma Universe: An Introductory Exposition]" (1990) ''IEEE Transactions on Plasma Science'' (ISSN 0093-3813), vol. 18, Feb. 1990, p. 5-10</ref></blockquote>
Sy teoretiese werk op veldbelynde elektriese strome in die auroras (gebaseer op vroeëre werk deur [[Kristian Birkeland]]) is in 1974 deur sattelietwaarnemings bevestig, wat gelei het tot die ontdekking van die [[Birkelandstroom|Birkelandstrome]].
 
=== Onderwys ===
Alfvén het sy doktoraat in 1934 'n doktorsgraad aan die Universiteit van Uppsala verwerf. Sy tesis was getiteld "Ondersoeke van die Ultrakort Elektromagnetiese Golwe".
 
=== Vroeë loopbaan ===
In 1934 het Alfvén fisika gedoseer aan beide die Universiteit van Uppsala enasook die Nobel Instituut-instituut vir Fisika in Stockholm, Swede. In 1940 verkry hy 'n proffesoraatprofessoraat in elektromagnetiese teorie en elektriese mates aan die Koninklike Instituut vir Tegnologie in Stockholm. In 1945 word hy aangestel totas voorsitter van die leerstoel vir Elektronika. In 1963 is sy titel verander na voorsitter vir die leerstoel in Plasmafisika. Tydens 1954-195555 was Alfvén 'n Fullbright -beurshouer verbonde aan die Universiteit van Maryland. In 1967 het Alfvén Swede verlaat, 'n tydjie in die [[Sowjet-UnieSowjetunie]] deurgebring het,en het hy na die Verenigde State verhuis. Alfvén het gewerk by die departementedepartement vir [[elektriese ingenieurswese]] aan beide die Universiteit van Suid-Kalifornië ensowel as die Universiteit van Kalifornië, San Diego.
 
== Navorsing, Toekenningstoekennings en Bydraesbydraes ==
Alfvén se werk is vir baie jare betwis deur 'n leidende figuur in astrofisika, bynameby name die Brits-Amerikaanse geofisikus, [[Sydney Chapman]]. Alfvén en Chapman se struwelinge het in groot maathoofsaaklik gespruitvoortgespruit uit probleme met die stelsel van [[eweknie-oorsig]]. Alfvén het selde voordeel getrek uit die aanvaarding wat senior wetenskaplikes gewoonlik in [[wetenskaplike joernaaaljoernaal|wetenskaplike joernale]] geniet het. Een van sy voorleggings oor [[magnetiese storm]]s en [[aurora]]s is deur die Amerikaanse joernaal, "Terrestrial Magnetism and Atmospheric Electricity", afgekeur op grond daarvan dat sy teorieë nie gestrook het met die aanvaarde teoretiese berekeninge en konvensionele fisika op daardie tydstip nie. HyBaie ficisi het washom beskou as 'n persoon met onortodokse menings in sy veld deur baie fisici. R. H. Stuewer het byvoorbeeld opgemerk dat: "...hyHy het 'n verbitterde buitestaander gebly en min respek van ander wetenskaplikes ontvang selfs nadat hy die Nobelprys verwerf het...". Dit het meegebring dat hy dikwels gedwing was om sy werk noodgedwonge in obskure joernale temoes publiseer. Alfvén self het opgemerk: <blockquote>Wanneer ek plasmaverskynsels volgens hierdie formulierformules beskryf het, het die meeste keurders nie verstaan wat ek probeer sê nie en my verhandelinge afgekeur. Met die keuringstelsel wat vandag die wetenskap in die V.S.AVSA oorheers, beteken dit dat my verhandelinge selde aanvaar word deur vooraanstaande joernale in die V.S.AVSA.</blockquote>
 
In 1970 is die Nobelprys vir Fisika aan hom toegeken vir sy werk in Magnetohidrodinamika (MHD). In 1988, ishet die Amerikaanse Geofisiese Vereniging die Bowie -medalje aan Alfvén toegeken deur die Amerikaanse Geofisiese Vereniging vir sy werk rakende komete en plasmas in die sonnestelsel.
 
== Verwysings ==
479

wysigings