Verskil tussen weergawes van "Wilhelmus van Nassouwe"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: el:Χετ Βιλχέλμους)
k
Die '''Wilhelmus''' is die [[volkslied]] van [[Nederland]]. Dit bestaan uit 15 [[koeplet]]te wat 'n [[acrostichon]] vorm: in die ou variant het die eerste letters van die 15 koeplette die naam ''Willem van Nassov'' gevorm.
 
Die eerste koeplet word gereeld gesing, soms gevolg deur die sesde wat in die [[Tweede Wêreldoorlog]] baie populêr was. Die lied is ook in die Suidelike Nederlande populêr. Daar is dit gereeld te hoor op 'n [[Cantus]]. Die Wilhelmus is die amptelike Nederlandse volkslied sedert [[10 Mei]] [[1932]]; daarvoor was dit "[[Wien NeerlandsNeêrlands bloed]]".
 
Die Wilhelmus is inhoudelik geskryf as 'n lied wat deur [[Willem van Oranje]] gesing sou word (maar nie noodwendig deur hom gesing is nie), dit weerspieël sy tweestryd in die opstand in die Nederlande. Aan die een kant probeer Willem van Oranje trou te wees aan die Spaanse koning, aan die ander kant is hy bo alles trou aan die Nederlandse volk.
5

wysigings