Verskil tussen weergawes van "Stilfontein"

455 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
 
k
'''Stilfontein''' is 'n dorp wat tussen [[Klerksdorp]] en [[Potchefstroom]] in die [[ Noordwes]]-Provinsie van [[Suid-Afrika]] lê.
Stilfontein
 
Die dorp word in [[1949]] as 'n woongebied vir die Hartebeesfontein-, Buffelsfontein- en Stilfontein-goudmyne gestig. In [[Maart]] [[2005]] skud 'n [[aardbewing]] die stad en beskadig geboue. As oorsaak van die ramp is mynbou-aktiwiteite in die omgewing aangewys, en die Hartebeesfontein- en Buffelsfontein-myne is gevolglik gesluit.