Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Waikato"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''University of Waikato''' ([[Māori]]: Te Whare Wānanga o Waikato) ([[Afrikaans]]: Universiteit van Waikato) is ‘n universiteit in [[Hamilton]] en ook [[Tauranga]] in [[Nieu-Seeland]]. Dit was opgerig in 1964, en het oor 14,000 studente (2003). Meer as helfte van die studente is vroulik. Die Universiteit van Waikato het 'n onderskeie Maori kultuur, te danke aan die geskiedenis van die [[Waikato]] streek. Die universiteit het sterk kompetisie met die [[Universiteit van Auckland]], wat die grootste universiteit in Nieu-Seeland is, ongeveer 130km ten noorde daarvan.
 
[[de:University of Waikato]]
51

wysigings