Verskil tussen weergawes van "Wikipediabespreking:Burokraat"

→‎Adriaan: +afkeuring
(→‎Adriaan: +afkeuring)
* {{ondersteun}}, [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 08:25, 23 Januarie 2009 (UTC).
* {{kommentaar}}: Dankie Frank, ek aanvaar die nominasie.  — [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]] • [[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 13:09, 23 Januarie 2009 (UTC)
**{{kommentaar}}: Ek besluit om die nominasie af te keur. Baie dankie daarvoor, maar ek dink nie ek sal die projek veel help met burokraatregte nie.  — [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]] • [[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 18:20, 30 Januarie 2009 (UTC)
* {{kommentaar}} Sal die nominasie graag ondersteun indien hy weer aktief sal kan wees (die doel van 'n nuwe burokraat soek is juis omdat ons huidige een onaktief is). Ek verwys nou na [http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gebruiker%3AAdriaan90&diff=420309&oldid=416854 hierdie wysiging], waarin Adriaan noem dat hy in die nabye toekoms permanent onaktief sal wees. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 13:16, 23 Januarie 2009 (UTC)
: {{kommentaar}}: Dit is inderdaad 'n probleem. Ek sal voorstel dat die amptelike aanstelling of afstelling uitgestel word totdat ek van my aanwesigheid hier seker is.  — [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|Bespreking]] • [[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|Bydraes]]) 14:30, 23 Januarie 2009 (UTC)
15 452

wysigings