Verskil tussen weergawes van "SWAPO"

1 greep bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(wiki skakels)
k
Voorheen ‘n [[Marx]]isties georïenteerde beweging, staan SWAPO vandag vir die beginsels van veelparty [[demokrasie]] and ‘n gemengde ekonomie. SWAPO was van sy stigting ‘n wettige politieke party van Namibië. As politieke party was hy altyd aktief. Selfs gedurende die [[VN]] monitor plan wat vergaderings met meer as 20 persone verbied het, het SWAPO nog steeds vergader. Die gevolg was dat SWAPO leiers ook gereeld gearresteer was. SWAPO se stemkrag lê hoofsaaklik, maar nie eksklesief, by die Ovambo stam. In Desember 1976 erken die VN Algemene Vergadering SWAPO as die “alleen gesaghebbende verteenwoordiger van die Namibiese bevolking”. Hierdie titel was nie deur ander interne partye erken nie.
 
SWAPO word vandag deur [[Hifikepunye Pohamba]] gelei, die sekretaris-generaal is Me. Pendukeni Ivula-Ithana. SWAPO is 'n volle lid van [[Die Sosialistiese Internasionaal]].
 
[[bg:СУАПО]]
808

wysigings