Verskil tussen weergawes van "Hoopstad"

510 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #ffffff"
! colspan="2" style="background-color :#ff0000 " |<span style="font-size:15pt">'''Hoopstad'''</span>
|-
| valign="top"| '''Land''': || {{vlag|Suid-Afrika}}
|-
| valign="top"| '''Provinsie''': || [[Beeld:Free State coa.png|25px]] [[Vrystaat]]
|-
| valign="top"| '''Stigting''': || [[1874]]
|}
 
:''Hierdie artikel handel oor die dorp "Hoopstad", in die [[Vrystaat]]. Sien asseblief [[Hopetown]] vir die gelyknamige dorp in die [[Noord-Kaap]].''
'''Hoopstad''' is 'n dorpie aan die [[Vetrivier]] in die provinsie [[Vrystaat]], sowat 31 km suidwes van die rivier se samevloeiing met die [[Vaalrivier]] en 90 km wes van [[Welkom]]. Die dorp bedien 'n boerderystreek waarin met [[Afrikanerbeeste]] en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word. Daar is ook een nywerheidsgebied naasliggend tot die nasionale pad na die Goudvelde en [[Bloemfontein]]. Die NG kerkgebou is 'n nasionale gedenkwaardigheid. Daar is 'n buiteklub wat voorsiening maak vir allerlei sportsoorte, asook ander geriewe vir [[rugby]], [[tennis]], [[swem]] en [[atletiek]]. Voor die nuwe munisipale bedeling in werking getree het, was die munisipale gebied 2 962 hektaar groot. Volgens die [http://www.world-gazetteer.com World Gazetteer] was Hoopstad se bevolking in [[2007]] 12 708.
14 589

wysigings