Dialek: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  13 jaar gelede
Woordkeuse en leestekens
(Rickford verwysings na stelselmatige verskille)
(Woordkeuse en leestekens)
'n Dialek wat met 'n sosiale stand geassosieer word staan as 'n sosiolek bekend. Ander taalvariëteite sluit in: [[standaardtaal|standaardtale]], wat gestandaardiseerde vorme is wat vir openbare gebruik ontwikkel is; vaktale, wat gekenmerk word deur verskille in woordeskat; omgangstaal; patois; pidgins, kreole en argots. Die spesifieke spraakpatroon van 'n individu staan belend as 'n idiolek.
 
Dialekte, soos alle taal variëteite, is stelselmatig met konsekwente reëls en beperkings op leksikale (woordeskat), fonologiese (uitspraak) en grammatikale vlak.<ref name=Rickford>John R. Rickford, [http://www.stanford.edu/~rickford/papers/l73_reading_1.doc How Linguists Approach the Study of Language and Dialect], January 2002, for students in Ling 73, AAVE, Stanford</ref> 'n Dialek word dus van ander dialekte of standaardtale onderskei op grond van stelselmatigekonsekwente verskille in woordeskat, grammatika, en uitspraak, insluitend prosodie. Waar die onderskeid slegs in terme van uitspraak gemaak word, word daar van 'n aksent eerder as 'n dialek gepraat.
 
==Verwysings==
21 705

wysigings