Verskil tussen weergawes van "1406"

202 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
→‎Gebeure: Greg XII
k (→‎Gebeure: Greg XII)
k (→‎Gebeure: Greg XII)
*[[13 Maart]] - [[Pous Innocentius VII]] keer terug na [[Rome]] na sy vlug na Viterbo.
*[[30 November]] - [[Pous Gregorius XII]] volg [[Pous Innocentius VII]] op as [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
*[[12 Desember]] - [[Pous Gregorius XII]] skryf 'n brief aan [[Teenpous Benedictus XIII]] met 'n voorstel dat hulle beide aftree om die [[Westerse Skisma]] te beëindig. Niks kom van die voorstel nie.
*[[19 Desember]] - [[Pous Gregorius XII]] in [[Rome]] gekroon.
 
10 738

wysigings