Verskil tussen weergawes van "Nederlandse monargie"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Inligtingskas |naam = Huis van Oranje-Nassau |kleur = #ccf |beeld = NL - COA.png |beeld_wydte = 150px |beeld_onderskrif = |beeld2 = |beeld2_wydte = |beeld2_onderskrif = |opskrif1 =...)
 
k
|opskrif4 = Huidige hoof
|4 = [[Beatrix van Nederland|Beatrix]]
|opskrif5 = VermoedelikeRegmatige opvolger
|5 = [[Willem-Alexander, Prins van Oranje]]
|opskrif6 =
[[Beatrix van Nederland|Koningin Beatrix]] (1980-huidig) en haar man, wyle [[Claus von Amsberg|prins Claus]], het drie seuns: [[Willem-Alexander, Prins van Oranje|Willem-Alexander]], [[Prins Friso van Oranje-Nassau|Friso]] en [[Prins Constantijn van Nederland|Constantijn]].
 
Die vermoedelikeregmatige troonopvolger is prins Willem-Alexander (in 1967 gebore), sedert 1980 die [[Prins van Oranje]]. Hy het geskiedenis aan die [[Universiteit van Leiden]] studeer en is getroud met prinses Máxima (gebore Máxima Zorreguieta Cerruti), ’n ekonomie-student wie se pa ’n minister van landbou in [[Argentinië]] was.
 
Hulle het drie dogters, [[Prinses Catharina-Amalia van Nederland|Catharina-Amalia]], [[Prinses Alexia van Nederland|Alexia]] en [[Prinses Ariane van Nederland|Ariane]].