Verskil tussen weergawes van "Prinses Alexandra van Denemarke"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Inligtingskas2 |naam = Alexandra van Denemarke |kleur = #ccf |titel = ''Koningin-gemaal van die Verenigde Koninkryk<br />Keiserin-gemaal van Indië'' |beeld = Dowager Queen Alexandra.jp…)
 
k
 
==Koningin Alexandra==
[[Image:Alexandra of UK with daughter Victoria.jpg|thumb|upright|Alexandra (rightregs) withsaam hermet daughterhaar dogter Victoria]]
 
Met die dood van konngin Victoria in 1901 het haar man koning geword as Edward VII. In 1910 het sy haar broer, koning George I van Griekeland [[Corfu]] besoek. Terwyl sy daar was, het sy die tyding ontvang dat haar man ernstig siek is. Sy het dadelik na Engeland teruggekeer en die dag voor haar man se dood daar aangekom.<ref>Duff, pp.249–250</ref> Later in die jaar het sy uit [[Buckingham-paleis]] na [[Marlborough House]] getrek. Sy het haar daarna op liefdadigheidswerk toegespits. Sy is op 20 November 1925 in [[Sandringham House]] dood nadat sy vir ’n lang ruk nie gesond was nie.