Verskil tussen weergawes van "Hipofise"

1 greep verwyder ,  12 jaar gelede
k
verwyder : in opskrif (wikicheck)
k (robot Bygevoeg: vi:Tuyến yên)
k (verwyder : in opskrif (wikicheck))
Die hipofise word in twee dele verdeel, die adenohipofise of voorkwab en die neurohipofise of agterkwab. In die adenohipofise word 'n hele aantal hormone geproduseer wat insluit: groeihormoon (GH), tiroïed-stimulerende hormoon (TSH), kortikotropien (ACTH), gonadotrope hormone, follikel-stimulerende hormoon (FSH), luteïniserende hormoon (LH) en prolaktien. Die agterkwab is betrokke by vogregulering in die liggaam. Twee homone wat in die hipotalamus geproduseer word, word hier geberg nl. anti-diuretiese hormoon (ADH) en oksitosien.
 
==Funksies van die hormone:==
 
GH is betrokke by die beheer van groei in die mens en beïnvloed slegs sekere tipes selle. Daar is byvoorbeeld 'n direkte uitwerking op weefselselle i.p.v. op endokriene kliere.
10 734

wysigings