Verskil tussen weergawes van "Jesus van Nasaret"

1 greep verwyder ,  12 jaar gelede
typo
k (robot Verander: kl:Jiisusi-Kristus)
(typo)
*hy is die enigste weg na God die Vader (Johannes 14:6).
 
In sy boek, ''Jesus of Nazareth'', verwys [[Pous Benedictus XVI]] na die Rabbi Jacob Neusner, 'n gelowige Jood, wat deur sy analises van die Evangelies tot die gevolgtrekking gekom het dat Jesus beweer het dat hy God was deur te verklaar dat hy 'n hoër gesag was as die Joodse Wet wat deur God aan die Jode (deur Moses) gegee is.<ref> [[Pous Benedictus XVI]] (2007): ''Jesus of Nazareth''. Double Day; Sien ook Van Biema (2007). [http://www.time.com/time/magazine/article/0,9171,1625183,00.html ''The Pope's Favorite Rabbi'']. ''Time Magazine'', asook Murray J. Harris (1998) ''Jesus as God'' . Baker Academic.</ref> In verdediging van Jesus se goddelikheid, beweer sommige verdedigers dat daar drie moontlikheidemoontlikhede is rakende Jesus se beweerde bewerings dat hy die een God van Israel is: óf hy is werklik God, óf hy is 'n leuenaar óf hy is waansinnig - hulle verwerp die laaste twee op die basis van Jesus se betroubaarheid en wysheid, soos deur hulle gesien.<ref>bv., [[C.S. Lewis]] en [[Peter Kreeft]] (1988): [http://www.peterkreeft.com/topics/christ-divinity.htm ''"The Divinity of Jesus Christ"''] uit ''Fundamentals of the Faith''. Ignatius Press; Kreeft enTacelli, ''Handbook of Christian Apologetics'', (Madison, 1994), 149-174.</ref>
 
==== Alternatiewe sienings ====
1 549

wysigings