Verskil tussen weergawes van "Afrikanerbond (vereniging)"

Kategorieë gewysig
(Nuwe blad: {{saadjie}} Die '''Afrikanerbond''' (voorheen die '''Afrikaner Broederbond''') is 'n vereniging wat die belange van Afrikaners bevorder. Gedurende die apartheidsjare was meeste r...)
 
(Kategorieë gewysig)
{{saadjie}}
Die '''Afrikanerbond''' (voorheen die '''Afrikaner Broederbond''') is 'n vereniging wat die belange van [[Afrikaner]]s bevorder. Gedurende die [[apartheid]]sjare was meeste regeringsministers, asook invloedryke kerkleiers, akademici, professionele, militêre en polisiebeamptes lede van die vereniging. Dit was gereeld aangetyg en altyd ontken dat die belangrike besluite van die [[Suid-Afrika]]anse staat deur die toe baie geheimsinnige Broederbond gemaak is.
 
*[http://www.afrikanerbond.org.za/ Afrikanerbond webwerf]
 
{{saadjie}}
[[Category:Apartheid]]
 
[[Category:Geheime verenigings]]
[[CategoryKategorie:Apartheid]]
[[Category:Politieke verenigings]]
[[CategoryKategorie:Geheime verenigings]]
[[Category:Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse politieke verenigings]]
 
[[de:Broederbond]]
15 452

wysigings